Notice: file_put_contents(): Write of 632 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Adriaan - Sterre Diamant | Скачать MP3 бесплатно
Sterre Diamant

Sterre Diamant

Adriaan

Альбом: Sterre Diamant
Длительность: 3:35
Год: 2012
Скачать MP3

Текст песни

Jy is die reënboog na die reën
Die blink in jou oë breek die wolke as dit reën
Jou glimlag laat die son weer skyn
Die lig in jou hart laat die donkerte verdwyn

Jy is my sterre diamant silwer wolkies rand jy's die mooiste juweel
Jy’s my son saffier jou hart is ‘n robyn
Jy het goud in jou hare jy’s die lied in my snare daarom sing ek vir jou
Jou oë blink soos pêrels jy is die mooiste vrou

As jy praat hoor ek engele sing
Die soetste wysie wat my hart omring
Jy stap kaalvoet in die reën
Jy is die mooiste engel wat die Here vir my gee

Jy is my sterre diamant silwer wolkies rand jy's die mooiste juweel
Jy’s my son saffier jou hart is ‘n robyn
Jy het goud in jou hare jy’s die lied in my snare daarom sing ek vir jou
Jou oë blink soos pêrels jy is die mooiste vrou

Jy’s die lyne in my hand die vuur wat in my brand
Rigting wat ek stap die suiker op my pap
Jy’s die asem wat ek blaas die wyn in my glas
Jy’s my eerste koppie koffie

Jy is 'n sterre diamant silwer wolkies rand jy's die mooiste juweel