Notice: file_put_contents(): Write of 621 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Almero - Boesmanland Melkweg | Скачать MP3 бесплатно
Boesmanland Melkweg

Boesmanland Melkweg

Almero

Альбом: Boesmanland Melkweg
Длительность: 3:11
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Saggies sal ek my hand deur jou hare vryf 

Ek sal jou hart met my hande omvou

En die kwaad weg dryf.

Nooit sal jy seer of pyn aanskou,

Ek is nou hier vir jou my vrou.


Ek bou vir jou 'n plekkie vol mooi weer 

Saam sal ons die sonsondergang waardeer 

In my arms langs ons bossiesee 

Smeld ons gedagtes mee 


Die Boesmanland melkweg in jou oë 

Laat my weer in liefde glo 

Jy is my soulmate 

Gestuur van Bo 


Sal jy ooit verstaan wat my liefde beteken 

My liefde is groter as enige onweer 

Elke dag wil ek 'n leeftyd 

Saam jou wees


Die Boesmanland melkweg in jou oë 

Laat my weer in liefde glo 

Jy is my soulmate 

Gestuur van Bo. 







Dié Boesmanland melkweg 

Laat my weer in liefde glo 

Jy is gestuur van Bo. 


In my arms langs, langs ons bossie see 

Smelt ons gedagtes, gedagtes mee. 


Dié Boesmanland melkweg in jou oë 

Laat my weer in liefde glo 

Jy's my soulmate 

Gestuur van Bo 


Dié Boesmanland melkweg in jou oë 

Laat my weer in liefde glo 

Jy's my soulmate 

Gestuur van Bo


Ek bou vir ons 'n toekoms 

'n Toekoms vol somer weer 

Elke asemhaling 

Saam jou te wees 

Saam sal ons die sonsondergang waardeer. 


Dié Boesmanland melkweg in jou oë 

Laat my weer in liefde glo 

Jy's my soulmate 

Gestuur van Bo


Dié Boesmanland melkweg in jou oë 

Laat my weer in liefde glo 

Jy's my soulmate 

Gestuur van Bo


Ek is nou hier vir jou my vrou.