Sewe Oseane
Andriëtte
3:42Dis alles in jou hande En môre lê en wag Dis alles net genade Die son in elke dag Ek wens vir jou net liefde Vergeet van al die seer Want weg is al die nag ‘n Nuwe droom wat wag Die pyn leef nie meer Dis net ‘n druppel in die see Sien die nuwe dag en wat dit vir jou kan gee Dat die waters van rus oor jou hart vloei Want die pyn leef nie meer Dis lente gister is verby In die sonlig is dit net ek en jy En al die hartseer is nie meer Sê die woorde nooit weer Dis net ‘n druppel in die see Ek leer uit my verlede Wat regtig waarheid is Die grys in my gedagtes Is lankal uitgewis Begin dan nou van voor af Om in jou droom te glo Dis nooit vir jou te laat Om met jou hart te praat Al het jy seer gehad Dis net ‘n druppel in die see Sien die nuwe dag en wat dit vir jou kan gee Dat die waters van rus oor jou hart vloei Want die pyn leef nie meer Dis lente gister is verby In die sonlig is dit net ek en jy En al die hartseer is nie meer Sê die woorde nooit weer Dis net ‘n druppel in die see Hoor die stem van liefde wat jou roep vandag Wees die ware jy, daars niks om voor te wag Dis net ‘n druppel in die see Sien die nuwe dag en wat dit vir jou kan gee Dat die waters van rus oor jou hart vloei Want die pyn leef nie meer Dis lente gister is verby In die sonlig is dit net ek en jy En al die hartseer is nie meer Sê die woorde nooit weer Dis net ‘n druppel in die see En al die hartseer is nie meer Sê die woorde nooit weer Dis net ‘n druppel in die see