My Wens
Anneke Visagie
3:31Jy wat die sand in my keel suiker maak en laat wegsmelt Wat die klip kombers om my maag vere maak en laat wegwaai Deur die warm wind terug na die veld waar my hart kan dans Op die oggendson se strale en die mantel om my lyf Fluweel word deur die somer in jou stem Waar my hart kan dans Waar my hart kan dans Op die oggendson se strale in jou stem Deur die warm wind terug na die veld waar my hart kan dans Op die oggendson se strale en die mantel om my lyf Fluweel word deur die somer in jou stem Waar my hart kan dans Waar my hart kan dans Op die oggendson se strale in jou stem Op die oggendson se strale in jou stem