H2Oë
Barto
2:56Waar daar 'n rokie rook Brand daar 'n vuur En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Winde wat om ons waai Maak ons sterk Al wat dit vat is bloed en sweet en 'n bietjie werk En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Ons is hier Ons is hier Want ons dans dans Soos 'n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos 'n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos 'n vlam in die wind Soos 'n vlam in die wind Soos 'n vlam in die wind Saam vasgebind in flint Verander vonk in 'n vuur Die donker maak mens blind Totdat ons lig uitstuur Winde wat ons omwaai gee ons krag Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Ons is hier Ons is hier Want ons dans dans Soos 'n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos 'n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos 'n vlam in die wind Soos 'n vlam in die wind Soos 'n vlam in die wind Want ons dans dans Soos 'n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos 'n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos 'n vlam in die wind Soos 'n vlam in die wind Soos 'n vlam in die wind