Notice: file_put_contents(): Write of 635 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Basjan - Walvisbaai | Скачать MP3 бесплатно
Walvisbaai

Walvisbaai

Basjan

Длительность: 3:16
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

As die skipper op die voorstewe staan
Dan gooi hy sy nette in die heldermaan
Daar’s pap in die oggend en daar’s boontjies in die aand
Ek wonder waar my luck lê vanaand?

Dis Walvisbaai se kaal woestyn
Walvisbaai se kaal woestyn
Dis Walvisbaai se kaal woestyn
Daar drink die manne whisky en champagne

Dit was Bobaai toe Bobaai toe
More gaan ons Bobaai toe
En volgende keer as ek jou weer sien dan kom ek met die vliegmasjien
More gaan ons Bobaai toe

Swaarheid sal jy kry
Swaarheid sal jy kry
Swaarheid sal jy kry
Onder die wolkombers van my

As die skipper op die voorstewe staan
Dan gooi hy sy nette in die heldermaan
Daar’s pap in die oggend en daar’s boontjies in die aand
Ek wonder waar my luck lê vanaand?

Dis Walvisbaai se kaal woestyn
Walvisbaai se kaal woestyn
Dis Walvisbaai se kaal woestyn
Daar drink die manne whisky en champagne

Dit was Bobaai toe Bobaai toe
More gaan ons Bobaai toe
En volgende keer as ek jou weer sien dan kom ek met die vliegmasjien
More gaan ons Bobaai toe

Swaarheid sal jy kry
Swaarheid sal jy kry
Swaarheid sal jy kry
Onder die wolkombers van my