Sonop-Blom
Bernice West
3:10Jy se dis eenvoudig om te laat gaan Die wereld druk die ideale lewe wat ons streef Ongemaklik in my eie vel Maar dis okay, jy lyk goed Perfekte lewe wat jy leef Want die druk maak dit swaar om net te wees Alles wat ons is 'n gewig in vlees Jy kan deel wees solank jy die druk vrees Maar tog is alles niks en niks is als My waarde le in God homself Kom na my toe By my sal jy rus vind So ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Ja, ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, ja, jy't nog 'n kans (Toe-toe-roe-roe-toe) Ja, ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Ja, ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Jy het nog 'n kans (Toe-toe-roe-roe-toe) Intimiderend om in te pas Die norm kleur die lyne in Maar ek wil net myself wees Dis eenvoudig om net te leef Want die Here alleen se vir my en jou ons is goed genoeg Want die druk maak dit swaar om net te wees Alles wat ons is 'n gewing in vlees Jy kan deel wees solank jy die druk vrees Maar tog is alles niks en niks is als My woorde le in God homself Kom na my toe By my sal jy rus vind So ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Ja, ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, ja, jy't nog 'n gans (Toe-toe-roe-roe-toe) Ja, ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Ja, ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Jy het nog 'n kans (Toe-toe-roe-roe-toe) So, ek wil net dans Ja, ek wil net dans (Oh-oh) Vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, jy het nog 'n kans (Toe-toe-roe-roe-toe) So, ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Ja, ek wil net dans (Toe-toe-roe-roe-toe) Oe, vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, jy het nog 'n kans Oe, vergeet van al jou sorge Laat gaan van al die pyn Ja, jy het nog 'n kans