Notice: file_put_contents(): Write of 637 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Besterklub - Branderplankry | Скачать MP3 бесплатно
Branderplankry

Branderplankry

Besterklub

Альбом: Stories Vol. 1
Длительность: 6:03
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Dis ‘n sonskyn dag en ek kan nie meer wag om die blou blou branders te ry nie
My gesig is gesmeer om die son te kan keer
‘n Lekker kry branderplankry

Ja die water kan maar spat dis heerlik koel en nat
Ek vat ‘n brander hier en ry ‘n brander daar
Ja die water kan maar spat dis heerlik koel en nat
Niks kom by lekker kry branderplankry

Dis ‘n sonskyn dag en ek kan mie meer wag om die blou blou branders te ry nie
My gesig is gesmeer om die son te kan keer
‘n Lekker kry branderplankry

Ja die water kan maar spat dis heerlik koel en nat
Ek vat ‘n brander hier en ry ‘n brander daar
Ja die water kan maar spat dis heerlik koel en nat
Niks kom by lekker kry branderplankry

Ek gaan so lekker kry
As ek blitsig met my branderplankry
Ja ek gaan so lekker kry
As ek blitsig met my branderplankry
Niks kom by lekker kry branderplankry