Vat 'N Bietjie
Riaan Benadé
3:13Mama maak ‘n groentetuin agter in ons erf Al die groente in ‘n ry dit gaan ons bederf Wortels blaarslaai blomkool en beet Dit kom so vinnig op ek wil dit eet Eet jou groente elke dag Dit gee jou spiere en baie krag Eet jou groente elke dag Dit gee jou spiere en baie krag Mama maak ‘n groentetuin agter in ons erf Al die groente in ‘n ry dit gaan ons bederf Wortels blaarslaai blomkool en beet Dit kom so vinnig op ek wil dit eet Eet jou groente elke dag Dit gee jou spiere en baie krag Eet jou groente elke dag Dit gee jou spiere en baie krag Dit gee jou spiere en baie krag