Notice: file_put_contents(): Write of 637 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Besterklub - Neushoringvoel | Скачать MP3 бесплатно
Neushoringvoel

Neushoringvoel

Besterklub

Альбом: Stories Vol. 1
Длительность: 6:28
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Neushoringvoël waar kry jy jou naam?
Ek hoor jy's so 'n bietjie skaam
Die diere sê jy kruip graag weg
Maar vir my lyk jy pragtig perfek en reg

Jou spikkels is swart en wit
Ek sien jou in die bome sit
Neushoringvoël vir my is jy mooi met jou veertjies goed getooi