Onder Die See
Besterklub
5:19Dis so lekker lekker om saam in die tuin te werk Papa spit die grond en ons saai die saad Dis so lekker lekker om saam in die tuin te werk Ons spuit die plante nat O dis so lekker ons word sopnat Trek trek die onkryt uit blommetjies groei dis groot jolheid Trek trek die onkryt uit blommetjies groei dis groot jolheid Dis so lekker lekker om saam in die tuin te werk Papa spit die grond en ons saai die saad Dis so lekker lekker om saam in die tuin te werk Ons spuit die plante nat O dis so lekker ons word sopnat Trek trek die onkryt uit blommetjies groei dis groot jolheid Trek trek die onkryt uit blommetjies groei dis groot jolheid