Notice: file_put_contents(): Write of 619 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Besterklub - Wurms | Скачать MP3 бесплатно
Wurms

Wurms

Besterklub

Альбом: Stories Vol. 1
Длительность: 5:28
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Ek’s ‘n dikke wurm ja die meisies skree en kerm as ek nader kom
Al hoe nader kom
Maar ek het my se trommel dikgevreet aan redyse, rape en bloedrooi beet
Van maer word skoon vergeet

O ek’s ‘n dikke wurm ja die meisies skree en kerm as ek nader kom
Al hoe nader kom
Maar ek het my se trommel dikgevreet aan redyse, rape en bloedrooi beet
Van maer word skoon vergeet
Skoon vergeet skoon vergeet

So ek kou aan jou pa se plante
Smul te heerlik in jou ma se krisante
So ek kou aan jou pa se plante
Smul te heerlik op jou ma se krisante

Ek’s ‘n dik ou wurm