Lewe Soos 'N Laanie (Feat. Gboy)

Lewe Soos 'N Laanie (Feat. Gboy)

Biggy

Альбом: Lewe Soos 'N Laanie
Длительность: 3:22
Год: 2020
Скачать MP3

Текст песни

Ek wil ook lewe soos ‘n laanie
Want ek wil ook lewe soos ‘n laanie
En ek wil ook lewe soos ‘n laanie (Making lekka money, spend it like it's funny)
Want ek wil ook lewe soos ‘n laanie (Stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie)

Ek soek ‘n huis by die see al staan hy dol fokken leeg
Ek soek ‘n kar in die driveway wat nie rerig beweeg
Ek soek sushi en kreef ek soek my glas nooit leeg
Ek soek klere en skoene vir elke dag van die week

Ek soek goud om my nek ek soek goud in my bek
Ek soek security as iemand net stop by my hek
Ek soek ‘n pool op my dak ek soek geld in my sak
Sodat ek kan koop wat ook al ek wil straight van die rak

Ek soek party’s elke naweek in my tuin
Met ek en my girl wat net sip aan champagne
Ek soek om elke hoek ‘n fokken Great Dane
Ek soek een van daai kaggels met die permanent flame

Ek soek ‘n cellar met die beste fokken wyn
Ek soek goue watches op my kas gepak in ‘n ry
Ek soek diamonds en ruby’s op my chain
Ek soek hoë mure sodat ek kan lewe in geheim

Ek wil ook lewe soos ‘n laanie making lekke money spend it like it’s funny
Want ek wil ook lewe soos ‘n laanie stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie

En ek wil ook lewe soos ‘n laanie making lekke money spend it like it’s funny
Want ek wil ook lewe soos ‘n laanie stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie

Ek soek ‘n huis in die berg met ‘n kanon op my dak
Ek soek ‘n sniper wat 24/7 bo op dit sak
Ek soek ‘n kar en ‘n trok, ‘n bus en ‘n van
Ek soek ‘n plaas in my yard ‘n aap giraffe en ‘n perd

Soek ‘n paleis vir my ma en ‘n huis vir my pa
Ek soek elke dag party’s but niemand verjaar
Ek soek grills in my naam en ‘n mill in my naar
Die mense sê my style is siek ek need 'n pil in my naam

Ek soek een in elke strain in my tuin
Sodat ek en my brasse lekka elke dag meditate
Ek soek daai cellar met die beste fokken wyn
En ‘n lekke lewe waar ons celebrate en entertain

Ek soek ‘n taxi met bass ek soek ‘n space op ‘n space
Ek soek ‘n dame wat my kan wys wat ha naam is en gooi
Ek soek my naam op beskuit, caviar op my plate
Ja ek wil ok soos ‘n laanie uitsteek in die tyd

GBoy en Big in die tyd julle word ge-eliminate
Hulle sê soos illuminati because ons maak hulle wys
Ek soek Bacardi met ys, trans parties vir days
Soek ‘n bar in my huis soos ‘n laanie gewys

Ek wil ook lewe soos ‘n laanie making lekke money spend it like it’s funny
Want ek wil ook lewe soos ‘n laanie stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie

En ek wil ook lewe soos ‘n laanie making lekke money spend it like it’s funny
Want ek wil ook lewe soos ‘n laanie stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie