Peanut Butter (Feat. Early B & Beatsbyhand)
Biggy
2:55(Hey) Sy soek maar net ‘n stukkie sy lê net vir ‘n rukkie Sy krap waar dit nie jeuk nie by elke Koos en Frikkie, hey sy is ‘n loskind Sy is ‘n loskind, hey sy is ‘n loskind Daai kind is los Kom ek skryf net gou 'n liedjie oor so ander siessie Wat net weet 'n bietjie teveel hou van die pie-pie Sy jaag net vir die ouens wat lekker gebou is Sê dat sy vir jou is maar kyk weer is dit over Sy soek maar net ‘n vry-ding, met ‘n lekker ry-ding Vra jou is jou pay in want anderste is sy min Sy soek maar net daai stoop wat reg is vir haar brood Daai bene gaan net oop as sy weet die geld is groot So famous waar sy gaan want sy laat die bekke hang Want elke vrou se man sy doen dit net for fun sy los jou jealous hey sy is ‘n menace hey Sy wil gekennis tot sy by verbemp is (Hey) (Hey) Sy soek maar net ‘n stukkie sy lê net vir ‘n rukkie Sy krap waar dit nie jeuk nie by elke Koos en Frikkie, hey sy is ‘n loskind Sy is ‘n loskind, hey sy is ‘n loskind Daai kind is los Sy’s elke naweek in die club met haar klere in haar sak Duk op soek na 'n brah wat haar huis toe sal vat Sy soek 'n lover hou dit undercover Want hy moet haar mos mooi maak vir al die ander brazze Sy wil mos lewe vir die naweek die oë moet mos op haar wees As dit kom by op die paal wees gaan sy wonder wie kan pa wees Want almal kry 'n beurt al die ouens het haar beet Dink dat jy skud nog so lekker, dan het sy al kla vergeet Wat jou naam is min oor wie sy saam is Want al wat tel is wat jy ry en hoeveel op jou kaart is, hey Jy moenie val nie, hey ek sê jou buddie want as jy weer kyk het jy siektes en malie hey Sy soek maar net ‘n stukkie sy lê net vir ‘n rukkie Sy krap waar dit nie jeuk nie by elke Koos en Frikkie, hey sy is ‘n loskind Sy is ‘n loskind, hey sy is ‘n loskind Daai kind is los Daai kind is los Sy is ‘n loskind sy is ‘n loskind hey sy is ‘n loskind Daai kind is los