My Alles
Bobby Van Jaarsveld
3:17Ek onthou die begin van November maand, op 'n wingerd in die Kaap Jy't gestaan teen die bas van 'n koelte boom Ek was te bang om met jou te praat Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak En die maan raak vol en my hart loop oor Van die butterflies in die Kaap Net soos die wind waai En als verander Jy laat my kop nog draai Want jy gee my nog steeds butterflies Kom lê hier langs my Dat ek meer van jou kry Net soos die eerste keer Gee jy my nog steeds butterflies Dis al 15 jaar in November maand, lyk nog dieselfde in die Kaap Teen daai Koelteboom waar ons name staan Vra jy my weer vir 'n dans En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die Kaap Net soos die wind waai En als verander, jy laat my kop nog draai Want jy gee my nog steeds butterflies Kom lê hier langs my Dat ek meer van jou kry Net soos die eerste keer Gee jy my nog steeds butterflies Net soos die wind waai Laat jy my kop nog draai Wie sou dit ooit kon raai Jy gee my nog Net soos die wind waai en als verander Jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies Kom lê hier langs my, dat ek meer van jou kan kry Net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies Net soos die wind waai Jy laat my kop nog draai Want jy gee my nogsteeds butterflies Kom lê hier langs my Dat ek meer van jou kry Net soos die eerste keer, gee jy my nogsteeds butterflies Gee jy my nog butterflies Want jy gee my nogsteeds butterflies