Al Die Dubbels
Bok Van Blerk
3:171984 ons was vyande gewees Mekaar gerol daar by die fietsloots, jy was 'n doring in my vlees Toe 2 weke later was die oorlog verby Ons het die Witvlag gehuis, 'n beter pel kon ek nie kry Ons was so reg soos reen Ons was so in soos gin Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes Bloed is dikker as water, vergeet, vergeet van die res Ons het die beste jare uit mekaar gekry Ek onthou nog hoe ons Kramer en Goosen uit basyn Al daai ou rugby beserings kom met die tyd weer terug Jy was jare lank my stut, ek was jou slot, ek het jou rug Ons was so reg soos reen Ons was so in soos gin Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes Bloed is dikker as water, vergeet, vergeet van die res Ons was so reg soos reen Ons was so in soos gin Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes Bloed is dikker as water, vergeet, vergeet van die res Ons was so reg soos reen Ons was so in soos gin Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes Bloed is dikker as water, vergeet, vergeet van die res