Stapsoldaatjie
Lollos
2:06Tring, tring, lui, lui elke dag, ons bel mekaar gesels en lag Tring, tring, lui, lui elke dag, ek wonder wie gaan bel vandag 'n Selfoon, 'n plaasfoon, 'n rooi foon of landfoon Elke foon het sy eie luitoon Tring, tring, lui, lui elke dag, ons bel mekaar gesels en lag Tring, tring, lui, lui elke dag ek wonder wie gaan bel vandag Antwoord gou (Hallo, hallo) Daar's altyd iets wat jy moet hoor, hou die foon naby jou oor Dubbel twee vier nul (Hallo, Ghoempie wat hier praat) Hallo liewe Ghoempie hoe gaan dit met jou vandag (Carike dit gaan goed met my, in wiskunde 'n ster gekry) Mooi so liewe Ghoempie, ons kuier gou gou weer (Nou ja, ek moet gaan, baai-baai Carike) Tata Ghoempie Goeie môre dit is dokter Gouws se spreekkamer (Goeie dag, ek's baie siek, 'n afspraak asseblief) Daar's 'n plekkie kwart voor tien, maar sê my net gou wie is U (Ek's meneer De Beer, Kerkstraat nommer drie) Totsiens meneer (Totsiens mevrou) (Haai vriendien van my en watter nuus het jy vir my) Ghoegoe jy's my beste pêl, ek moes jou nou net bel (Uit met dit, vertel my nou, goed of sleg, sê my gou) Goed, goed, goed, dis goeie nuus, ek het 'n nuwe fiets (Tata Carike, ek moet ry hoor) Tata Ghoegoe Tring, tring, lui, lui elke dag, ons bel mekaar gesels en lag Tring, tring, lui, lui elke dag ek wonder wie gaan bel vandag Tring, tring, lui, lui elke dag, ons bel mekaar gesels en lag Tring, tring, lui, lui elke dag ek wonder wie gaan bel vandag