The Windows Of Heaven Are Open (Feat. Deeolen Brits & Denito Van Der Walt)
Clemens Mans
4:58Weet jy waarom min ek Jesus Waarom is Hy dierbaar vir my Dis omdat my Liewe Jesus Van my sonde my bevry Daarom min ek so my Jesus Daarom min ek Hom so teer Hy't geboet vir my oortredinge Soos die sneeu was Hy my weer Weet jy waarom min ek my Jesus Waarom is Hy so dierbaar vir my Omdat Hy as Vriend en Heiland By my vir ewig sal bly Daarom min ek so my Jesus Daarom min ek Hom so teer Hy't geboet vir my oortredinge Soos die sneeu was Hy my weer Daar sal ons sing En aan Jesus hulde bring Vry van ons kommer en vrees Oooh, daar in daardie land Van eng'le kore Sal daar nimmer meer gebroke harte wees Daarom min ek so my Jesus Daarom min ek Hom so teer Hy't geboet vir my oortredinge Soos die sneeu was Hy my weer Daarom min ek so my Jesus Daarom min ek Hom so teer Hy't geboet vir my oortredinge Soos die sneeu was Hy my weer Soos die sneeu was Hy my weer Soos die sneeu was Hy my weer