Karoonag
Coenie De Villiers
2:52Spikkels om tien geuwel mure Amber deur die groen krioel Kroonlys waar ‘n engel skare Roerloos fyf en heildronk ‘n Somer sluimer hier in Donkerryp waar jaar na jaar Die tyd my mos kom roer en sag die son laat suipel Deur die wyn my druiwe bloed, ambrosia my soet Vertroosting teen die wind, dis net hier waar ek dit vind ‘n Ewigheid wat stil in my kom lê Rypkombers, ware wingerd lande So lepel lê teen Simonsberg En die ringmuur wat loop al lang as die akkerlaning Sy wit arms vou om La Rochelle ‘n Somer sluimer hier in Donkerryp waar jaar na jaar Die tyd my mos kom roer en sag die son laat suipel Deur die wyn, my druiwe bloed, ambrosia my soet Vertroosting teen die wind, dis net hier waar ek dit vind ‘n Ewigheid wat stil in my kom lê Stil in my kom lê Stil in my kom lê