Notice: file_put_contents(): Write of 651 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Coenie De Villiers - Liefdesversie | Скачать MP3 бесплатно
Liefdesversie

Liefdesversie

Coenie De Villiers

Альбом: Liefdesversies
Длительность: 1:38
Год: 2010
Скачать MP3

Текст песни

As die jagters van die donkerbos
'n Bloedspoor teen die sneeudrif los
Kan jy by my kom lê

As die wolwe teen die hortjies huil
En die winterson in jou bloed kom skuil
Kan jy by my kom lê

Maar as die brose lente roer in die limbo van die aarde
Sal jy vir my 'n lapkind gee
Met sagte haar en sagte oë
Soos die fluweelsnoet
Van 'n rendier