Notice: file_put_contents(): Write of 643 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Coenie De Villiers - Magdaleen | Скачать MP3 бесплатно
Magdaleen

Magdaleen

Coenie De Villiers

Альбом: Liefdesversies
Длительность: 3:14
Год: 2010
Скачать MP3

Текст песни

Die rotte
Is lank reeds oorboord
Maar ek leef ongestoot tussen bed en die dek
Dis al wat ek het

En ek
Ek bewaar nog die skyn
Die rouge word ‘n muur waar agter ek kan verdwyn
My geestes gordyn

Vroegaand die vreeste opman
Om laatnag die gesig te verban
Om soggens die lakens en bed van die spoor te ontsmet wat die liefde daar laat

Daar is karmosyn rooi spikkels
Op die dertig silwer sikkels in my kas
My maat dink ek werk as ‘n eerbare klerk by Doeane en Aksyns
Maar ek is ‘n raaf van die nag
Wat by die hawe hoof wag
Die liedfe mon chevalier, is my beroep

Daar is karmosyn rooi spikkels
Op die dertig silwer sikkels in my kas
Ah my maat dink ek werk as ‘n eerbare klerk by Doeane en Aksyns
Maar ek is ‘n raaf van die nag
Wat by die hawe hoof wag
Die liedfe mon chevalier, is my beroep
Is my beroep