When Mercy Walked In
Danie Botha
4:02Heilig, heilig my hande o Heer Heilig my hande om U Naam te kan eer Heilig my voete, my hart en verstand Dat ek kan wandel op die heilige pad Ek wil U loof (Ek wil U loof) Uit 'n heilige hart Ek wil U eer (Ek wil U eer) Soos die Gees my leer Hier is my lewe Hier is my hart Hier is my lewe Ek kom lê dit nou neer Open my ore om U fluistering te hoor Reinig my denke in die wêreld verloor Gee my die krag om nou biddend te staan Gedryf deur die waarheid, die Woord en U Naam Ek wil U loof (Ek wil U loof) Uit 'n heilige hart Ek wil U eer (Ek wil U eer) Soos die Gees my leer Hier is my lewe Hier is my hart Hier is my lewe Ek kom lê dit nou neer Hier is ek Here met my hele bestaan Nuutige mens met my foute en al Gebruik wat U kan al is ek niks Heer Gebruik wat U kan, kom verander my meer Ek wil U loof (Ek wil U loof) Uit 'n heilige hart Ek wil U eer (Ek wil U eer) Net soos die Gees my leer Hier is my lewe Hier is my hart Hier is my lewe Ek kom lê dit nou neer Hier is my lewe Ek kom lê dit neer