Jy Soen Soos 'N Engel
David Fourie
3:48In jou oë sien ek als O, ek weet ons twee verloor beheer Daardie jeans sit so aish Daar's so baie wat jy my kan leer Sal jy my wil kom wys? Sê my wanneer breek ons die ys? Dis verbode, ek weet Maar ons kan dit nie keer Moet ons dit maar probeer? Is dit nou, is dit nooit? (Is dit nou, is dit nooit?) Ja, ons sal nie weer die dieselfde wees As jou lyf my verlei (As jou lyf my verlei) Dan wens ek jy kon my gedagtes lees Sal jy my wil kom wys? Sê my wanneer breek ons die ys? Dis verbode, ek weet Maar ons kan dit nie keer Moet ons dit maar probeer? Hou my vas, stywer vas Dit is donker, dis nag Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag? Dit is kalm daar buite Dis chaos in my Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy Hou my vas, stywer vas Dit is donker, dis nag Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag? Dit is kalm daar buite Dis chaos in my Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy Kom ek gee jou my hand Want ek voel ek verloor my kop Hou my styf teen jou vas Wanneer hou al die vrae op? Sal jy my wil kom wys? Sê my wanneer breek ons die ys? Dis verbode, ek weet Maar ons kan dit nie keer Moet ons dit maar probeer? Hou my vas, stywer vas Dit is donker, dis nag Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag? Dit is kalm daar buite Dis chaos in my Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy Hou my vas, stywer vas Dit is donker, dis nag Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag? Dit is kalm daar buite Dis chaos in my Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy Hou my vas, stywer vas Dit is donker, dis nag Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag? Dit is kalm daar buite Dis chaos in my Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy Hou my vas, stywer vas Dit is donker, dis nag Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag? Dit is kalm daar buite Dis chaos in my Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy Want jy speel met my hart, maar ek is jonger as jy