Ek Kom Amper Huis Toe
Dawfano
3:50Innie ditch, in die kak Innie trekker in die sand Innie huis, inni land Innie trok tot hy brand Innie dag, inni nag Nog 'n mielie vrag Inni dorp, oppi plaas Sien my familie nege maande laas Ek is moeg, ek is mal, ek's 'n boer in die VSA Ek is ryk, dan weer arm — want my huis moet ek dra Ek is in, ek is uit my eie land (Suid Afrikaaa) Ja ons doen wat ons moet, ons is Haa Twee Aa (Haa Twee Aa!) Naaa, naaa, naaa naaaaa Haa twee aa, haa twee aa Haa twee aa wat die Amerikaanse boere dra Werk van die oggend tot die aand sonder om te kla Doen wat jy moet om uit te staan Die mielies stroop in ñ auwto track baan Maak maar foute, want ons is mos perfek Laat die bande sleep as ons die trailor trek Ja moeg is ons nooit, ons is oraait As hulle ons uure sny, sal ons 'n Amerikaanse soutie fight Ek is moeg, ek is mal, ek's 'n boer in die VSA Ek is ryk, dan weer arm — want my huis moet ek dra Ek is in, ek is uit my eie land (Suid Afrikaaa) Ja ons doen wat ons moet, ons is Haa Twee Aa (Haa Twee Aa!) Ek het onthou, ek het nie my trêp oop vergeet Maar wraggies loop die mielies onder uit, nou moet ek my graaf steek (Graaf Steek) Alles loop reg, dan loop alles skeef Maar vir uure en geld is wat ons moet doen om te leef Ja ek is moeg, ek is mal, ek's 'n boer in die VSA Ek is ryk, dan weer arm, want my huis moet ek dra Ek is in, ek is uit my eie land (Suid Afrikaaa) Ja ons doen wat ons moet, ons is Haa Twee Aa Ek mis jou vandag weer te veel, ek is moeg ——moeg om die bed met myself te deel Innie ditch, in die kak Innie trekker in die sand Innie huis, inni land Innie trok tot hy brand Innie dag, inni nag Nog 'n mielie vrag Inni dorp, oppi plaas Sien my familie nege maande laas Ja ek is moeg, ek is mal, ek's 'n boer in VSA Ek is ryk, dan weer arm, want my huis moet ek dra Ek is in, ek is uit my eie land (Suid Afrikaaaa) Ja ons doen wat ons moet, ons is Haa Twee Aa Naaa naaa naaa la dii daa La dii daa Haa twee aa