Sewentien
Dewald Wasserfall
3:35Was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud Die woorde te glo uit ‘n prinses se mond? Vir jou sal ek liefhê tot die dag van my dood Dit was waar vir ‘n rukkie, maar toe word ons groot As ek kon kies sou ek dit oor wou hê Ek sal jou my nooit laat uitoorlê Jy weet hoe jonger ‘n hart, hoe groter die hoop Jy’t verander hoe ek nou deur die lewe loop Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Na alles oud, sal ek jou nooit blameer Jy was te jonk om woorde te wou keer Maar ek weet voor my siel Daar was oorgenoeg tyd Om te sê, jammer, jy wil ‘n belofte wegsmyt Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Ek verlang na die tye wat lank verby is Nou’s ons groot, ek mis ‘n Belofte wat lank reeds verby is Was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud Die woorde te glo uit ‘n prinses se mond? Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop Dat as ons groot is Eendag as ons groot is Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel Dat as ons groot is Eendag as ons groot is