Ballas In Die Gang
Die Gaskunstenaars
2:56Jannie bring die troffel, daar's 'n bosluis in my hol Sannie kom die trap af en sy kak haar byna vol Japie gryp die tweezer, maar dit help ook net mooi fokol Want die bosluis sit nog stewig in my hol La la lala, dis 'n bosluis La la lala, dis 'n bosluis La la lala, dis 'n bosluis En die bosluis sit nog stewig in my hol Gits, ou Fritz daar is 'n bosluis in my hol Gielie lag sy gat af en hy dink dis 'n moerse jol Japie gryp die knyptang, maar dit help ook net mooi fokol Want die bosluis sit nog stewig in my hol La la lala, dis 'n bosluis La la lala, dis 'n bosluis La la lala, dis 'n bosluis En die bosluis sit nog stewig in my hol La la lala, dis 'n bosluis La la lala, dis 'n bosluis La la lala, dis 'n bosluis En die bosluis sit nog stewig in my hol Jannie bring die troffel, daar's 'n bosluis in my hol Sannie kom die trap af en sy kak haar byna vol Japie gryp die tweezer, maar dit help ook net mooi fokol Want die bosluis sit nog stewig in my hol La la lala, dis 'n bosluis La la lala, dis 'n bosluis La la lala, dis 'n bosluis En die bosluis sit nog stewig in my hol En die bosluis sit nog stewig in my hol