Soos Bloed
Die Gaskunstenaars
3:08Ou ryperd Ons ry hierdie pad tesame Ou ryperd So deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is Gaan jou ou lyf lekker rus Jy, ou ryperd Van my Jaag maar aan, ou maat Die maan skyn so helder vanaand Jaag maar aan, ou maat My nooientjie, sy wag daar vanaand Hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug En dra my op jou lekker ou rug Jaag maar aan, ou maat Want my nooientjie, sy wag daar vanaand Jippie jippie jip Jippie jippie jip Ou perd Daar is voer en rus Jy doen jou bes, my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekker ou rug Na my nooi Sannie Dogter van Tant Annie op die plaas Ou ryperd Ons ry hierdie pad tesame Ou ryperd So deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is Sal jou ou lyf lekker rus Jy, ou ryperd Van my Jippie jippie jip Jippie jippie jip Ou perd Daar is voer en rus Jy doen jou bes, my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekker ou rug Na my nooi Sannie Dogter van Tant Annie op die plaas Jippie jippie jip Jippie jippie jip Ou perd Daar is voer en rus Jy doen jou bes, my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekker ou rug Na my nooi Sannie Dogter van Tant Annie op die plaas Na my nooi Sannie Die dogter van Tant Annie op die plaas Na my nooi Sannie Dogter van Tant Annie op die plaas