Notice: file_put_contents(): Write of 702 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Die Gaskunstenaars - Pasop Vir Die Geraamtes | Скачать MP3 бесплатно
Pasop Vir Die Geraamtes

Pasop Vir Die Geraamtes

Die Gaskunstenaars

Длительность: 3:17
Год: 2014
Скачать MP3

Текст песни

Ek het 'n gaatjie in my onderbroek
Toe wys hulle dit op 'n blou-video
Nou sê ek jou, dis nie my gaatjie daai
Wat soek jy daar, in my kas?
Pasop vir daai geraamtes in jou kas
Al is jy niks of niemand nie
Pasop vir daai geraamtes in jou kas
Al is jy niks of niemand nie
Moenie krap in ander kaste nie
Jou geraamtes gaan jou vang, ou pêl
Wat gaan jy sê oor jou kak, jou skurk?
Dan huil jy by mammatjie
By mammatjie ...
By mammatjie
By mammatjie
By mammatjie
Pasop vir daai geraamtes in jou kas
Al is jy niks of niemand nie
Pasop vir daai geraamtes in jou kas
Al is jy niks of niemand nie
Ek het 'n baby by 'n ander goose
Wat maak dit saak, fokol met jou te doen
Wie krap in my kas, en die mense lees die kak
Wat soek jy in my kas?
Pasop vir daai geraamtes in jou kas
Al is jy niks of niemand nie
Pasop vir daai geraamtes in jou kas
Al is jy niks of niemand nie
Moenie krap in ander kaste nie
Jou geraamtes gaan jou vang, ou pêl
Wat gaan jy sê oor jou kak, jou skurk?
Dan huil jy by mammatjie
Moenie krap in ander kaste nie
Jou geraamtes gaan jou vang, ou pêl
Wat gaan jy sê oor jou kak, jou skurk?
Dan huil jy by mammatjie
By mammatjie ...
By mammatjie
By mammatjie
By mammatjie