Bokkemal (Stadium Mix)
Die Gaskunstenaars
2:48Sakkie Mackok, hy dra 'n Skotse rok Hy blaas op sy doedelsak, tot die tannie aan sy sakkie vat Hy dra nie 'n onbroek nie, alles hang net lekker los Die windjie hier van onder, 'n lekker ou boeretros ... (Vat hom Sakkie) (Swaai, swaai) (Op met die bene) (Links, links, links, regs, links) Sakkie drink net Whiskey, Mac-No-Name is sy brand Hoër spring hy nou, jy sien net balsak blou Die tannies like dit kwaai, as hy sy lat rond swaai Almal like sy doedelsak, net pret en plesier ... (Vat hom Sakkie) (Balsakkie) (Op met die bene) (Links, links, links, regs, links) (Swaai, swaai, swaai daai lekker ding) (Blaas, blaas, blaas daai groot ou sak) (Laat hy in die wind sing, pappa) (Gooi vir hom) (Swaai, swaai) Sakkie like dit kwaai, om laag af te show Almal lag en dans as Sakkie begin blaas Die doedelsak die blêr, hy is 'n Skotse ster Want onder daardie blokkiesrok, hang sy groot ou klok ... (Vat hom Sakkie) (Swaai, swaai) (Op met die bene) (Op met die bene) (Links, links, links, regs, links) (Vat hom Sakkie) (Kom nou) (Swaai, swaai) (Op met die bene) (Kom nou) (Swaai, swaai) (Links, regs, links) (Links, links, links, regs, links) (Links, links, links, regs, links)