He Is (Feat. Alison Mosshart)
Ghost
3:54Dis witching hour en my vingers begin jeuk Dis pers en blou in haar nek en bloedrooi in haar gesig My keel is droog en ek sukkel om te sluk Wie gaan die bure waarsku oor die opeenvolgende ruk? Want ek sweef met die reuk van tabak wat aan my vingers klou en dis weird, amper profeties, als kom terug na jou Dis beter, ek weet dit wanneer ek onthou dat jy sou as jy wou want jy sou as jy wou Dis wat jy kry van krap in die argief, huh? Dit maak jou lus vir ‘n bekende tipe liefde Ons ken mekaar, skip die small talk asseblief en as die mense vra of ons nog praat, dan sal ons albei lieg Want ek sweef met die reuk van tabak wat aan my vingers klou en dis weird, amper profeties, als kom terug na jou Dis beter, ek weet dit wanneer ek onthou dat jy sou as jy wou want jy sou as jy wou En ek is net ‘n spikkel in die univers Hare trek en tande kners Jy’s ‘n bosbrand, ek’s ‘n kers Ek is net ‘n spikkel in die univers Hare trek en tande kners Jy’s ‘n bosbrand, ek’s ‘n kers Maar ek sweef met die reuk van tabak wat aan my vingers klou en dis weird, amper profeties, als kom terug na jou Dis beter, ek weet dit wanneer ek onthou dat jy sou as jy wou want jy sou as jy wou