Onthou My (Live)
Theuns Jordaan
4:02Ek sit op die hemel en dink aan die hemele Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie Alles is alles en niks is niks Niks is op soek na alles En alles is op reis na niks Sy was 'n ware illustrasie van God se prag Baie mans het probeer om haar neer te lê Om haar om te duik Maar baie min het probeer om haar op te tel Wonder waar is hy? Waar is hy? Ken jy die pad? Ek dink ek volg nog altyd jou pad Reis na die chemie Ver van hier Ek verander jou beeld Maak die aarde plat verneinig en boos Moet jy jubel en juig weer Oor jou broer se dood Wêreld wat gaan aan met jou? My Vader sal jou anders onthou Sy mag hier wees vir angels En minuet Jy gee my hoop Gee my sig Ek is moeg gesoek na waar ek hoort Dis voedsel vir my siel gedoop En jy hoor my Kom ons ry Ek is lief vir jou Ek verlang na wie ookal jy is En lief vir wat ookal jy doen Want jy hoor my My bos is aan die brand Ek dink my bos is aan die brand Want hy stuur my na 'n vreemde plek Ek voel vir vele meer as ek en jy Tog so alleen Nog altyd voel ek so alleen Ek verlang na daardie bos se plek Ek voel vir vele meer as ek en jy Sal jy bly? Soos bloed so is jy vir my Soos my so ken jy vir my Soos asem vloei jy dwarsdeur my Soos tyd so vlieg als verby Ek vra jou bly By my Tot die paaie voor my opraak Tot die wolke bo my leegraak vir my Ek vra jou bly Naby my Tot die spore voor my dofraak En die wolke bo my leegmaak oor my Soos bloed binne my is jy Jou groet eggo steeds in my Oseane oor tot ek jou kry Vulkane brand hier binne my Ek vra jou bly By my Tot die paaie voor my opraak Tot die wolke bo my leegraak vir my Ek vra jou bly Naby my Tot die spore voor my dofraak En die wolke bo my leegmaak oor my Tot die paaie in my stilraak En die wolke wat my volmaak in my Jy was beautiful in Beaufort Wes En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou En ek en jy het op grafte en op treine Op Ford Fairlane se agterseats gevry En nou is jy en jou man both computer analysts En laas winter you tried to cut both of your wrists En nou skryf jy vir my Jy kan nie meer slaap Nie nie meer lag Nie nie meer iets vir jouself doen Nee nooit ooit weer vir my soen nie Ek kon nie meer slaap Nie nie meer lag Nie nie meer iets vir myself doen Nee nooit ooit weer vir jou soen nie As ek vlug in die wind Word ek die donker se kind En belydenis die bind my met jou tangerine roos tintlint Word wakker word wakker Met die newspapergrappe Vat my ver weg van jou In Jazz Cafe se Omo So wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien So vlug vlug my kind In die blou lug my kind So vlug vlug my kind In die blou lug my kind As ek net meer kan droom Van die wind in die takke van die ou wilgerboom Op die plaas Ek sal alles verruil Om weer Sondag na kerk saam met Remi te huil Vir oulaas Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybel prentjie kyk Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim As Heidi se oupa net sy snor wil trim Ek wens ek kan Nils Holgersson laat beter voel Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel Sou jy my kussing deel? Liggies sag hier met my hare speel Tot ek wegkwyn in die nag en wegkruip Vir die jakkalse wat wag Sal jy my koffie maak ? Drie jaar lank hier op 'n ou klipplaat Hier maak mense bymekaar en jy’s soos 'n rookwolk Wat saggies my hart klop bedaar Waar storms kom en gaan As jy warm teen my staan Jy het my hart verslaan Een honderd duisend maal Een honderd duisend een honderd duisend Een honderd duisend maal Een honderd duisend een honderd duisend Een honderd duisend maal Waar storms kom en gaan As jy warm teen my staan Jy het my hart verslaan Een honderd duisend maal