Woorde Uit Jou Mond
Elandré
3:52Sal jy my kussing deel? Liggies sag hier met my hare speel? Tot ek wegkwyn in die nag en wegkruip Vir jakkalse wat wag Sal jy my koffie maak? Drie jaar lank hier op 'n ou klipplaat Hier maak mense bymekaar En jy's soos 'n rookwolk wat saggies my hartklop bedaar Maar storms kom en gaan As jy warm teen my staan Jy het my hart verslaan Een honderd duisend maal Sal jy my sonlig raak? En my skuiling as die lug swart raak? Sal jy in tellings vir my sê Ek's alles wat jy in die wêreld wil hê? Sal jy staan vyf voet vier? In die kamplig wat jou oë versier? Hoe kan mens liefde leen, sonder wonder is jy die een Hou my vas, hier kom die reën Maar storms kom en gaan As jy warm teen my staan Jy het my hart verslaan Een honderd duisend maal Een honderd duisend Een honderd duisend Een honderd duisend maal Een honderd duisend Een honderd duisend Een honderd duisend maal Maar storms kom en gaan As jy warm teen my staan Jy het my hart verslaan Een honderd duisend maal