Vuil Coke
Fatman
3:38Hy's ons Kamp Kommandant die nek van die plek Die braai skedule is al uitgewerk Sy boepens brigade kom om te vergader om die reëls van die naweek neer te lê Om stil te sit (Jy mag mos nie) Water drink (Jy mag mos nie) 'n Glas wat leeg is lag mos nie 'n Glas vol voggies wag mos nie Want ons wil kamp kamp kamp die hele naweek lank Sit die draadloos hard hy moet stamp stamp stamp Ons wil braai braai braai tot die hane kraai Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant Nog vuur en hou nog vleis en Coke Die kortetjies die loop soos stroop dis buffalo vuil hande gou Straf dop vir jou down hom gou Vroeg gaan slaap (Jy sal mos nie) Braai met gas (Jy sal mos nie) Dikbek wees (Jy sal mos nie) Skoonmaak is ook welkom hier Want ons wil kamp kamp kamp die hele naweek lank Sit die draadloos hard hy moet stamp stamp stamp Ons wil braai braai braai tot die hane kraai Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant Aan die orde van die braaitang sweer ek getrou Om my broer se glasie altyd vol te hou In my een hand 'n doppie en in die ander een is ys My lapa is jou lapa kom maak jou tuis Welkom by my woonwa my naweek paleis Want ons wil kamp kamp kamp die hele naweek lank Sit die draadloos hard hy moet stamp stamp stamp Ons wil braai braai braai tot die hane kraai Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant Want ons wil kamp kamp kamp die hele naweek lank Sit die draadloos hard hy moet stamp stamp stamp Ons wil braai braai braai tot die hane kraai Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant