Sos
Francois Van Coke
4:30Aan wie behoort jy? Soos sand deur die uurglas vloei Vreet die vleis van die aarde op Resep vir die einde, oorskiet vir die pyne Groot asseblief my lief drink tee kyk weg, een, twee, drie val ek uit die bed uit Ek loop op walms, voel dit in my palms Moet my nie probeer stop nie Moet my nie terug hou nie Moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg Moet my nie terug hou nie Moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg Kyk weg weet hoe Maak jou oë toe Hou bene hou ek kry te min slaap Daar is net te min ure in die dag Hoe gaan ons genotsaam maak? Asem in vormasie in My longe in my kop ontplof, hier agter die masker, agter die muur Wees goed, wees bly, wees gelukkig, wees vry Moet my nie probeer stop nie Moet my nie terug hou nie Moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg Moet my nie terug hou nie Moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg Kyk weg weet hoe Maak jou oë toe Kyk weg weet hoe Maak jou oë toe Kyk weg weet hoe Maak jou oë toe