Getoor
Fredi Nest
3:10Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my My ou hart is 'n paar keer al gebreek Ek self het al 'n paar gebreek vir wie wil weet Maar nou het ons mekaar en ek wil altyd by jou bly Ja nou is daar net een, ja jy die een vir my So bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my Dalk gaan ek nog verlang, 'n ou geroeste bakkie ry Maar glo my as ek sê, arm kan ook lekker kry Ja ek weet wat ek weet jy kan my ore warm vry Want uit almal in die wêreld is jy die een vir my So bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my Ja die dae van swaar sal kom Maar dit sal weer weg gaan Solank as ek en jy Bymekaar bly staan So bly net na na na, bly net na na naby my (Naby my) Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my (Naby my) Bly net na na na, bly net na na naby my Bly net na na na, bly net na na naby my