Hou My Vas (As Ek Wil Gaan)

Hou My Vas (As Ek Wil Gaan)

Fredi Nest

Альбом: 20 Goue Treffers
Длительность: 3:41
Год: 2014
Скачать MP3

Текст песни

Jy staan en wag nou, wag verniet op my
En jy soek 'n antwoord, waar sal ek dit kry?
As ek dan self nie eens verstaan nie
Waar ek wil en nie wil gaan nie
Staan en wag jy, wag verniet op my

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie, kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan

Nog 'n keer is een maal dalk te veel
En die ander jy is hoe jy my met woorde streel
Jou kom en gaan vir my
Is nou by my hart verby
En nou staan en wag jy, wag verniet op my

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie, kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan

As ek wil gaan

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie, kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan