Ogies Vir My
Fredi Nest
2:31Kom al die anties en die oomies, die boeties en die sussies Die mammies en die pappies en die neefies en die niggies Die oumas en die oupas en die kleinkinders daarby Hou vas, klou vas ons gaan nou lekker kry Hou vas, klou vas ons gaan nou tiekie draai Hou vas, klou vas ons gaan nou skoppelmaai Ons tydjie is so kort en jy lyk tog te vraai Hou vas, klou vas ons gaan nou lyfies swaai Ek het dit nou gekry, ek het dit nou gekry 'n Plekkie net 'n hoendervleis waar ek dit nooit kon kry Ek het dit nou gekry, ek het dit nou gekry Lewenslange plannetjies as jy by my sal bly Kom al die anties en die oomies, die boeties en die sussies Die mammies en die pappies en die neefies en die niggies Die oumas en die oupas en die kleinkinders daarby Hou vas, klou vas ons gaan nou lekker kry Hou vas, klou vas ons gaan nou tiekie draai Hou vas, klou vas ons gaan nou skoppelmaai Ons tydjie is so kort en jy lyk tog te vraai So hou vas, klou vas ons gaan nou lyfies swaai Die lewe is 'n reis ja kom toer dan saam met my Wie weet dalk kan ons 'n paar klein raasbekkies kry Ons noem die een na jou en die ander een na my Kom ons gooi ons harte saam dan kyk ons wat ons kry So hou vas, klou vas ons gaan nou tiekie draai Hou vas, klou vas ons gaan nou skoppelmaai Ons tydjie is so kort en jy lyk tog te vraai So hou vas, klou vas ons gaan nou lyfies swaai Ja die anties en die oomies, die boeties en die sussies Die mammies en die pappies en die neefies en die niggies Die oumas en die oupas en die kleinkinders daarby Hou vas, klou vas ons gaan nou lekker kry So hou vas, klou vas ons gaan nou tiekie draai Hou vas, klou vas ons gaan nou skoppelmaai Ons tydjie is so kort en jy lyk tog te vraai So hou vas, klou vas ons gaan nou lyfies swaai So hou vas, klou vas ons gaan nou tiekie draai Hou vas, klou vas ons gaan nou skoppelmaai Ons tydjie is so kort en jy lyk tog te vraai So hou vas, klou vas ons gaan nou lyfies swaai Hou vas, klou vas Ja hou vas, klou vas Hou vas, klou vas