Kom Na My Toe

Kom Na My Toe

Fredi Nest

Альбом: 20 Goue Treffers
Длительность: 3:04
Год: 2014
Скачать MP3

Текст песни

Ek weet die nag is donker en dit maak jou somtyds bang
Gedagtes van die dinge wat jy dink jou dalk kan vang
Maar somtyds help dit sommer net om dit vir een te sê
Liefling hoor jy, kom na my toe
Liefling hoor jy, kom na my toe

Kom na my toe wanneer jy 'n ware vriend wil hê
Of as jy voel jy wil 'n bietjie van my liefde hê
Kom na my toe as jy dink niemand hoor ooit wat jy sê
Liefling hoor jy, kom na my toe
Liefling hoor jy, kom na my toe

Die wêreld hou aan draai, soms verrai hy jou
En weet jy nie vir seker of jy iemand kan vertrou
Maar by my is jy veilig want my hart behoort aan jou