Getoor
Fredi Nest
3:10Ja ek hou van hoe my wêreld lyk Want ek weet jy's deel daar van Ja ek sal vir jou die son gaan haal Wat aan die hemel hang Ja jy weet ek wil jou altyd hê Want ek wys jou keer op keer En jy weet dat as ek jou raak Dan wil ek weer en weer Weer en weer jou liefde hê Weer en weer jou liefde hê Ja alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Ja ek hou van hoe my wêreld lyk Want ek weet jy's deel daar van Ja ek sal vir jou 'n ster gaan haal Wat aan die hemel hang Ja jy weet ek wil jou altyd hê Want ek wys jou keer op keer En jy weet dat as ek jou raak Dan wil ek weer en weer Weer en weer jou liefde hê Weer en weer jou liefde hê Ja alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Ja ek hou van hoe my wêreld lyk Want ek weet jy's deel daar van As jy styf hier in my arms lê En die more saam beplan Ja jy weet ek wil jou altyd hê Want ek wys jou keer op keer En jy weet dat as ek jou raak Dan wil ek weer en weer Weer en weer jou liefde hê Weer en weer jou liefde hê Ja alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Weer en weer jou liefde hê Weer en weer jou liefde hê En jy weet dat as ek aan jou raak Dan wil ek weer en weer En jy weet dat as ek aan jou raak Dan wil ek weer en weer Meer en meer