Getoor
Fredi Nest
3:10Hey Hey Hey, waar kry jy 'n ander pampoen? En waar kry jy 'n ander getoor? En waar kry jy 'n ander De La Rey? Ag sê my 'n bietjie bietjie sê my Jy kry dit net in Afrikaans (Die bobbejaan) Jy kry dit net in Afrikaans (Die Engelsman) Jy kan dit nêrens anders kry, dit is geen deel van my Jy kry dit net in Afrikaans, ja En waar kan jy 'n lekker lekker kry? Of 'n hokaai stop die lorrie van ry? Of 'n ander skarumba vra jy Ag sê my 'n bietjie bietjie sê my Jy kry dit net in Afrikaans (Die bobbejaan) Jy kry dit net in Afrikaans (Die heks) Jy kan dit nêrens anders kry, dit is geen 'n deel van my Jy kry dit net in Afrikaans, ja En waar kry jy 'n ander Blou Bul? En waar kry jy 'n lekker ou jan? Of ietsie met eish daarby? Ag sê my 'n bietjie bietjie sê my Jy kry dit net in Afrikaans (Die bobbejaan) Jy kry dit net in Afrikaans (Die heks) Jy kan dit nêrens anders kry, dit is geen 'n deel van my Jy kry dit net in Afrikaans Ek kry jou by die KKNK By Aardklop of in die bos ja By die rittel oor die middel as jy vra Dan kry jy dit in Afrikaans, ja Jy kry dit net in Afrikaans (Die bobbejaan) Jy kry dit net in Afrikaans (Die heks) Jy kan dit nêrens anders kry, dit is geen 'n deel van my Jy kry dit net in Afrikaans, ja Jy kry dit net in Afrikaans (Die bobbejaan) Jy kry dit net in Afrikaans (Die heks) Jy kan dit nêrens anders kry, dit is geen 'n deel van my Jy kry dit net in Afrikaans, ja