Wie Is Jy

Wie Is Jy

Fredi Nest

Альбом: Wie Is Jy?
Длительность: 2:58
Год: 2004
Скачать MP3

Текст песни

Wie is jy wat nou hier voor my staan?
Of het jy maar net dalk 'n masker aan?
As die skadus neerdaal huil jou hart 'n traan
Wie is jy wat nou hier voor my staan?

Ja ek maak my oë toe maar ek sien die pyn
Ek skud my kop maar dit wil nie verdwyn
In sirkels is al waarom ons baan
Wie's die vreemdeling wat nou hier voor my staan?

Ja jy's blind vir dit wat hy kan sien
Of vra hy meer as wat hy dalk verdien?
Een maak vuur en die ander blaas dit aan
Wie's die vreemdeling wat nou hier voor my staan?

Ja ek maak my oë toe maar ek sien die pyn
Ek skud my kop maar dit wil nie verdwyn
In sirkels is al waarom ons baan
Wie's die vreemdeling wat nou hier voor my staan?

Een maak vuur en die ander blaas dit aan
Wie's die vreemdeling wat nou hier voor my staan?

Ja ek maak my oë toe maar ek sien die pyn
Ek skud my kop maar dit wil nie verdwyn
Oe in sirkels is al waarom ons baan

Wie is jy?