Sonder Jou
Gé Korsten
3:27Nader, my God, by U Steeds naderby Al is daar ook 'n kruis Nodig vir my Dan sal my lied nog bly Nader, my God, by U Nader, my God, by U Nog naderby (Al is ek ver op reis) (Dwaal ek alleen) (Al moet ook snags my hoof) (Rus op 'n steen) Dan bring my drome my Nader, my God, by U Nader, my God, by U Nog naderby Dan sien my geestesoog 'n Hemelleer Eng'le gaan daar omhoog En daal weer neer Hul wink en roep vir my Nader, my God, by U Nader, my God, by U Nog naderby