Ek Wil Jou Vir Altyd
Gerrie Pretorius
3:30Skaars sestien jaar en tog so opgewonde Met meisies en al die dinge wou so graag indruk maak En my 50cc was toe ook die in-ding Nike tekkies en Doctor Martins sou jy die girls kon kry Dis al so laat as jy gaan slaap en dink aan al die tye Wat jy geglip het om tyd te maak vir die een wat jy kon kry Maar die donkerkop begin my mos toe uitkyk Sy was tog so besonders van Venus se planeet Liefde, liefde is die sleutel tot geluk Ja sonder liefde is ons niks Liefde, liefde Sonder liefde kan ek die wêreld nie verstaan My vriende spot my so oor die verliefdgeid En stem-breek bring die heesgeid, soms was dit 'n bietjie erg Jy moet jou deur die vrouens nie laat toor nie Pasop dat sy jou nie hoor nie is wat my beste pel sou sê Dis al so laat as jy gaan slaap en dink aan al die tye Wat jy geglip het om tyd te maak vir die een wat jy kon kry Maar die donkerkop begin my mos toe uitkyk Sy was tog so besonders van Venus se planeet Liefde, liefde is die sleutel van geluk Ja sonder liefde is ons niks Liefde, liefde Sonder liefde kan ek die wêreld nie verstaan Liefde, liefde is die sleutel van geluk Ja sonder liefde is ons niks Liefde, liefde Sonder liefde kan ek die wêreld nie verstaan Ja sonder liefde kan ek die wêreld nie verstaan