Adio Amore Adio
Gerrie Pretorius
3:52Vandag moet ek weer ver weg hier vandaan En jy moet alleen agterbly Saans dan voel ek jy droom van my En jy voel so naby vannag Ek sal probeer om gou terug te wees As jy net vir my sal wag En met die pyn in my hart groet ek jou vandag Ek groet jou my Lisa-Marie Bly mooi tot ek jou gou weer sien Met liefde wat jy mos verdien En daar staan jy weer alleen Eendag klop ek weer aan jou deur En bring jou so bietjie geluk Dan maak ek ons drome mos waar My Lisa-Marie (Ek groet jou my Lisa-Marie) Vir altyd aan mekaar verbind (Bly mooi tot ek jou gou weer sien) My eerste liefde ook gevind (Met liefde wat jy mos verdien, en daar staan jy weer alleen) Maar tog so alleen (Eendag klop ek weer aan jou deur) Verseker staan ek voor jou deur (En bring jou so bietjie geluk) Bring jou die beste van geluk (Dan maak ek ons drome mos waar) My Lisa-Marie Ek groet jou my Lisa-Marie Bly mooi tot ek jou gou weer sien Met liefde wat jy mos verdien En daar staan jy weer alleen Eendag klop ek weer aan jou deur En bring jou so bietjie geluk Dan maak ek ons drome mos waar, my Lisa-Marie Dan maak ek ons drome mos waar, my Lisa-Marie