Ek Wil Jou Vir Altyd
Gerrie Pretorius
3:30(Nommer een) Ek wil jou heel aand lank soen (Nommer twee) Ek's reeds so sag oor jou wang (Nommer drie) Ek wil die heelaand net alleen by jou wees (Nommer vier) Ek kyk so diep in jou oë (Nommer vyf) Het ek jou teen aan my lyf vas (Nommer ses) Ek gaan deur die nag hier naby jou wees Maar die grootste sonde, dit is nommer sewe (Nommer sewe) En vannag is dit ek en jy alleen by my huis Sewe sondes het ek teen gewaak Sewe sondes in my kop gemaak Jy laat my soms wonder oor al hierdie sondes Waarom sê jy nie net ya? Sewe sondes deur die nag Sewe sondes as ek vir jou wag Ek wil met jou swewe, op wolke bly lewe Waarom sê jy nie net ya? (Nommer een) Drink nog saam aan sjampanje (Nommer twee) Voel ek hoe my hart klop (Nommer drie) In my kamer brand die kers lankal (Nommer vier) Ek wil jou sagte lyf voel (Nommer vyf) En na my kamer weglei (Nommer ses) Ek wil die heel aand hier saam met jou wees Maar die grootste sonde, dit is nommer sewe (Nommer sewe) En vannag is dit ek en jy alleen by my huis Sewe sondes het ek teen gewaak Sewe sondes in my kop gemaak Jy laat my soms wonder oor al hierdie sondes Waarom sê jy nie net ya? Sewe sondes deur die nag Sewe sondes as ek vir jou wag Ek wil met jou swewe, op wolke bly lewe Waarom sê jy nie net ya? Sewe sondes het ek teen gewaak Sewe sondes in my kop gemaak Jy laat my soms wonder oor al hierdie sondes Waarom sê jy nie net ya? Sewe sondes deur die nag Sewe sondes as ek vir jou wag Ek wil met jou swewe, op wolke bly lewe Waarom sê jy nie net ya?