Slaap, My Kindjie, Slaap Sag
Goggatjie
2:16Tula, tula, tula nou Tula terwyl my babatjie slaap O muisies staak jul wilde gejakker Ou kriekie tula jy raas hom wakker o tula tula nou O tula terwyl my babatjie slaap Tula, tula, tula nou Tula aan moeders boesem gerus Die muisies sal my baba nie steur nie Ou kriekie lala hy raas nie meer nie o tula tula nou O tula aan moeders boesem gerus