Laaste Sigaret
Herman Kleinhans
3:29Jis dit was nou moeilik om vir jou bye te sê Elke kriesel van my bestaan wil jou vel teen myne hê Ek wil voel hoe jy sporadies liggies ruk Voor jy naggeluide maak en ek rustig kan slaap Deel jy ook my sentiment? Gee daar ′n klapsoen om ja te sê Ek sal halfpad loop en ek hoop dat jy ook jou hart op jou mou sal dra Ons was in kamer vier en ses weke later is ons hier ek dink dis tyd dat ek jou vra Sal jy my dalk oorweeg? Jis dit was nou moeilik om daai woorde so te hoor Jy gaan weg vir ses weke en dit voel asof ek versmoor Solank jy weet dat ek jou plek langs my sal hou Tot jy huis toe kom en ek weer my arms om jou kan vou Deel jy ook my sentiment? Gee daar ′n klapsoen om ja te sê Ek sal halfpad loop en ek hoop dat jy ook jou hart op jou mou sal dra Ons was in kamer vier en ses weke later is ons hier ek dink dis tyd dat ek jou vra Ek sal halfpad loop en ek hoop dat jy ook jou hart op jou mou sal dra Ons was in kamer vier en ses weke later is ons hier ek dink dis tyd dat ek jou vra Sal jy my dalk oorweeg? Want ek wil jou pasmaat wees