Notice: file_put_contents(): Write of 650 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Hugo - Saartjie Van Biesiesvlei | Скачать MP3 бесплатно
Saartjie Van Biesiesvlei

Saartjie Van Biesiesvlei

Hugo

Альбом: Deur Die Straights
Длительность: 3:33
Год: 2004
Скачать MP3

Текст песни

Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my op die trein gery

Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my op die bus gery
Sulke dik swart raam brille gedra
En die lense het sy by coke gekry

En as sy smile sien jy net gums
As sy smile sien jy net gums

Saartjie moenie worry nie als sal reg kom
Saartjie moenie worry nie jy sal sien
Eendag sal die liefde oor jou pad kom
Al lyk die dinge nou so 'n bietjie krom
O al lyk die dinge nou so 'n bietjie krom

Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my matriek gekry
En sy dra nie meer daai brille nie
Sy't nou ‘n vrou se lyf gekry

En as sy smile, smile sy vir my
Ja as sy smile, smile sy vir my

Saartjie moenie worry nie als sal reg kom
Saartjie moenie worry nie jy sal sien
Eendag sal die liefde oor jou pad kom
Al lyk die dinge nou so bietjie krom

Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my op die trein gery
Aan haar vinger het sy ‘n ring gedra
Haar van het sy by my gekry

En as sy smile, smile sy vir my
Ja as sy smile, smile sy net vir my

Saartjie moenie worry nie als sal reg kom
Saartjie moenie worry nie jy sal sien
Eendag sal die liefde oor jou pad kom
Al lyk die dinge nou so 'n bietjie krom

Saartjie moenie worry nie als sal reg kom
Saartjie moenie worry nie jy sal sien
Eendag sal die liefde oor jou pad kom
Al lyk die dinge nou so 'n bietjie krom

O my Saartjie daar van Biesiesvlei
My Saartjie daar van Biesiesvlei
Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my op die trein gery