As Ek Môre Nie Meer Hier Is
Jakkals Vibes
3:58Elke keer as ek jou sien Word ek net weer stom Ek oefen by elke robot wat rooi is Praat met myself asof jy daar is Hoor hier begin ek dan's die lig groen Selfde storie elke oggend, selfde droom Jare se woorde opgekrop Maar voor jou raak my kop leeg Elke keer val moed as jy verby stap Ek is 'n held in my hart maar stom gaslaan deur jou Almal sien dit maar nie jy My vriende lag, hulle weet presies Ek's die ou wat alles kan se Behalwe dit wat regtig saak maak Jou naam is vasgevang in my keel Ek is stom, woorde wil nie kom nie Al wat uitkom is 'n haai og 'n awe Ek is wingat op WhatsApp maar delete dit net weer Ek is cool by die braai tot jy daar in stap Heeltemal stom, heeltemal stom Ses boodskappe moet ek nog stuur Hey, te casual, Hello, te algemene Kry selfvertroue van die klippies en Coke Maar sodra jy glimlag verdwyn al my moed Jou vriendinne probeer, hulle gee my kanse Maar ek staan net daar soos 'n standbeeld Oefen maak jou beter se almal vir my Maar ek oefen al so lank, ek't 'n PhD Die woorde dans in my kop rond Maar my mond is 'n padblokade Niks gaan deur nie, alles stop Net my hart klop deur die stilte Ek is stom, ek kan nie praat niw Jou naam is vasgevang in my keel Ek is stom woorde wil nie kom nie Al wat uitkom is 'n haai of 'n awe Ek is wingat op WhatsApp maar delete dit net weer Ek is cool by die braai tot jy daar in stap Heeltemal stom, heeltemalstom Miskien is dit okay om so te wees Om stomgeslaan te staan voor jou want as ek kon praat sou ek dalk iets se Wat die vriendskap breek tussen ons tweee Maar more, more probeer ek weer More's ek dalk sterker More Ag, ek is al weer stom