Tussen Die Lyne
Jan Blohm
3:28As ek vlug in die wind Word ek die donker se kind En belydenis die bind my Met jou tangerine roos tintlint Word wakker word wakker Met die newspaper grappe Vat my vêr weg van jou In jazz café se Omo So wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien Sunnyside se poems Dryf my sweet sherry toe Het jy 'n clue my baby blue? My Rosey so true En daar's dors in die tyd Sing die Kaap se wind suid Kom lê in my arms Ek het als weggesmyt Maar wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien En ek skryf jou gedig Jacaranda in die reën En die volmaan's eers blind kind Sy's happy jy's nou clean Laat my klim om die glimlig Heel aand wag Hierdie visions van jou My Venus se blouvrou Maar wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien So vlug-vlug my kind In die blou lug my kind So vlug-vlug my kind In die blou lug my kind